1 - 3 Maart 2018

Gesinsgenot - Te kies en te Keur

Vermaak

Vir die hele gesin

Kom loer gerus later vir ’n opdatering oor die vermaaklikheids program. 

Ons plaaslike kunstenaars gaan van die geleentheid gebruik maak om die verhoog aan die brand te sing.
Boeboe die Nar gaan prettige kindervermaak verseker.

Berdine - 071 691 7747

Maylene - 079 202 4361

T - 017 819 7207

F - 086 618 0962

hoeveldskou@gmail.com